Skip to product information
1 of 13

Solika

Roxanne - Touhalssnoer (Lariat)

Roxanne - Touhalssnoer (Lariat)

Regular price R 250.00
Regular price Sale price R 250.00
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Low stock: 4 left

Veelsydig, stylvol en o-so-mooi! Hierdie handgemaakte gehekelde touhalssnoer (of beter bekend as ‘n lariat) is meer as net 'n halssnoer - dit is 'n unieke sjarmante stuk wat jy op jou eie manier kan stileer.

Elke lariat is met liefde en sorg gemaak. Delikate hekelwerk en kleurvolle krale is die wenkombinasie!  Dit komplementeer enige uitrusting - formeel of informeel.

Of jy dit om jou pols draai as 'n armband of as 'n halssnoer of in jou hare dra, hierdie stuk voeg daai ietsie ekstra by enige uitrusting. Jy kan dit selfs aan jou handsak hang vir ‘n tikkie kleur.

Perfek vir enige geleentheid! “Style it up or down”.

Grootte: 160cm lank

View full details

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)