-
Egte Boerseep Gel
Vendor:Die Boervrou5.0 / 5.0
(3) 3 total reviews
Regular price R 160.00Regular priceUnit price / per -
Egte Boerseep - Dubbelwaarde
Vendor:Die Boervrou5.0 / 5.0
(1) 1 total reviews
Regular price R 60.00Regular priceUnit price / per -
Inilug - Veeldoelige Verfrisser
Vendor:Die Boervrou5.0 / 5.0
(1) 1 total reviews
Regular price R 90.00Regular priceUnit price / per -
Opiteer Voetroom
Vendor:Die Boervrou5.0 / 5.0
(6) 6 total reviews
Regular price R 110.00Regular priceUnit price / per -
Vloeibare Castile Seep
Vendor:Die Boervrou5.0 / 5.0
(1) 1 total reviews
Regular price From R 100.00Regular priceUnit price / per -
Tuisgemaakte Boervrou-konfyt
Vendor:Die Boervrou5.0 / 5.0
(1) 1 total reviews
Regular price From R 60.00Regular priceUnit price / per -
Virihande - Soliede Roompie
Vendor:Die Boervrou4.5 / 5.0
(4) 4 total reviews
Regular price R 50.00Regular priceUnit price / per -
Inilug - Rotan Riet Diffuser
Vendor:Die Boervrou5.0 / 5.0
(1) 1 total reviews
Regular price R 110.00Regular priceUnit price / per -
Opilippe - Natuurlike lipbalm
Vendor:Die Boervrou5.0 / 5.0
(1) 1 total reviews
Regular price R 35.00Regular priceUnit price / per -
Sjampoeseep
Vendor:Die BoervrouRegular price R 55.00Regular priceUnit price / per
Die Boervrou
Die Boervrou Geskenkkaart – Handgemaakte liefde vir jou of iemand waarvan jy hou!
Share





Die Boervrou
Ons maak natuurlike seep op die tradisionele manier sonder enige bestanddele wat jy nie kan uitspreek nie. Dis nie sleg vir jou of vir die natuur nie. Dit ruik lekker en maak silwerskoon.
Ons plant ook heerlike stroopsoet aarbeie. Ons spuit nie gif nie en bemes net met erdwurmkompos. Dan kook ons lekker konfyt ook. En nie net van aarbeie nie - appelkoos, vye, tamatie en nog baie ander.
Ons is lief vir die grond en die aarde want sy versorg ons. Ons hou van die bye en die blommetjies en elke klein goggatjie wat deel uitmaak van die skepping. Ons is bewoners van die die groen planeet - ons hou van haar en die mense wat saam met ons hier bly.
Ons is gelukkig, gesond en tevrede en ons wens vir jou is dieselfde.
