Lyfskrop - Natuurlike magnesium en vlugtige olies
Lyfskrop - Natuurlike magnesium en vlugtige olies
In stock
Shea-botter bevogtig jou vel, en diemagnesiumsoute se delikate korrels vernuwe. Vlugtige olies prikkel jou sintuie. Heerlik vars met daardie "wintergreen" reuk waaroor almal so mal is.
Onthou, jou vel is jou grootste orgaan! Magnesium help die absorbsie van al die goeie bestanddele wat ons in die lyfskrop gebruik. Begin soos 'n geitjie en eindig soos 'n sywurm!
Dit is nie net ’n skoonheidsbehandeling nie, dit is ’n verkwikkende ervaring vir jou hele liggaam. Sag, natuurlik en perfek vir daaglikse bederf – jou vel gaan dankie sê!
Share
The natural body lotion works wonders on my skin – it’s super hydrating and leaves my skin feeling soft and nourished all day long. I love that it's made with natural ingredients. However, I’m not a fan of the scent, as it's a bit too strong for my preference. Despite that, I still enjoy using it for its amazing moisturizing benefits!